Beginners’ Table Runner 2024

Hierdie tafelloper is die kombinasie van ‘n hele paar kwilt tegnieke, om ‘n grondslag te lê vir die mees gebruikte laslapmetodes. Appliekwerk, papier fondasie laslap en tradisionele laslap word aangeraak.  Dit is ook belangrik om ‘n bietjie van die wiskunde agter die laslap te verduidelik. Dit maak dit later makliker, om enige patroon self uit te werk. Goeie gewoontes word vasgelê van die eerste oomblik.  Die projek kan voltooi word in 7 klasse.

This table runner is a combination of the three most used patchwork techniques – appliqué, piecing and paper foundation piecing. It is also important to learn how to read a quilt pattern and how to accurately calculate the cutting sizes of the blocks. This project can be completed in 7 classes.

Klasse begin in February 2024 – Classes start in February 2024

Please Whatsapp Danél at 0824167690